Goeie
Nuus Netwerk/Good News Network is ‘n Weeklikse e-posgedrewe gebedsgroep om
mekaar te ondersteun. Ons plaas ‘n kort stukkie wat u kan lees met gebedsversoeke daarnaas.
Dit is ‘n veilige hawe waar versoeke anoniem versprei word en ander gelowiges
deur gebed hierdie persone ondersteun.
Ons stuur
al ‘n jaar lank gebedsversoeke en ons kan
getuig van baie suksesverhale!
Hoe werk dit?
Jy word
deel daarvan deur op die newsletter
subscribe-skakel te klik en so aan te sluit by die gebedsgroep
nuusbrief. Dit is gratis en jou adres word alleenlik vir die gebedsgroep
gebruik en nie aan enige derdepartye uitgegee nie.
It is not how much time we spend with friends, but how you spend it.
“Two are
better than one, because they have a good report for their labour. For if they
fall, the one will lift up his fellow: but woe to him that is alone when he
falleth; for he hath not another to help him up”Ecclesiastes 4:9-10
Laat die gebedsversoeke inkom sodat ons kan
groei en as gelowiges mekaar kan
dra!